My opregte meegevoel met Ilse, Cloe en Kylie. Deon was 'n mentor, kollega en vriend duisend. Sy passie vir ons veld was aansteeklik - hy het diep spore getrap in so baie aspirant bedryfsielkundiges se professionele 'journey's'. Sy kennis, passie en mentorskap leef in verskeie verhandelinge en loopbane voort. Ek het die afgelope paar dae gewonder hoe die 'som' sou lyk as ons Deon se impak fisies kon meet. Wat 'n rolmodel! Deon, jy laat 'n ongelooflike 'legacy' na. Dankie dat jy altyd so ruimhartig gedeel het - jy laat 'n groot holte in baie lewens.